Newsflash 15 December 2014

Less than 12 hours to go before the 2014 edition of the Klein Karoo Street Mile… Just a number of pointers for those of you that will be participating: 1. Route is along Baron van Reede st – starting opposite Kleinplaas and finishing in front of CP Nel Museum / Karoopot Restaurant. 2. Entries: from…

Update : Hartenbos Straatmyl (23 Desember 2014)

Hier is bietjie meer inligting rondom die skedule van die Hartenbos Straatmyl. Die inskrywings vind ook vooraf plaas daagliks tot en met die 23ste Desember 2014 by die Inligtingskaravaan voor die Walvissaal. Tyd:   07:30 Wat:  Laat inskrywings vir die ATKV-Die Burger-straatmyl Inskrywingsgeld: R50 Daar is ’n spesiale prys vir die snaaksste deelnemer. Ons deel ook…