KLEIN KAROO ATHLETICS FUND NEWSLETTER 1
Ons heel eerste Klein Karoo Atletiekfonds nuusbrief – in die uitgawe: terugvoer oor ons mediabekendstellingsfunksie, ons atlete se vordering en vertel waaroor die KKAF gaan. View this email in your browser Baie dankie vir almal wat ons onlangse mediabekendstelling van die Klein Karoo Atletiekfonds bygewoon het – ook aan Oudtshoorn Inn wat die funksie en…