Eugenie Wicksell (TUKS) het haar debuut in die 800m gemaak deur 3de te eindig. HIer word sy deur Annika Coetzee van NMMU gejaag wat 2de klaargemaak het. Related