Danel Prinsloo (KOVSIES) het die dames 800m gewen – sy is nog ‘n junior atleet en het ook 3de in die straatmyl die volgende dag klaargemaak. Related